Thursday, July 12, 2007

12/7/07


Andrew.... Hy hou deesdae van pose vir 'n foto. Uiteindelik!!! Omtrent tyd.

Wednesday, July 11, 2007

11/7/07


My ma en Nerine by my sus se troue einde Mei.

Tuesday, July 10, 2007

10/7/07


Ek het na die eerste dag van skoolvakansie ophou tel hoeveel smoothies ek al gemaak het. Ek moet seker nie kla nie, dis ten minste iets gesond wat my twee monstertjies drink.

Monday, July 9, 2007

9/7/07


Nog 'n ou foto. Dis ek as baba, seker so 6 maande oud.

Saturday, July 7, 2007

07/07/07


Manicure - reef style!!. Dis 'n ou foto. Ek is besig om 'n paar fotos in te scan. Hierdie is geneem in Guinjata bay, Inhambane, Mosambiek. Hier hou ek my hand vir die cleaner shrimps. Hulle spring sommer dadelik aan die werk en begin knibbel aan jou cuticles! Dis 'n ondervinding. Ugh, ek het lanklaas geduik. Weer hoog tyd!!

06/07/07




Andrew, vuil gesig en al. My hart se punt....


Wednesday, July 4, 2007

4/7/07


Ons het 'n gas vanaand... Dis Caezar. Hy's 'n kruis tussen 'n pitbull en 'n sharpei. Eeeek!!! P het hom gekoop om by die werk aan te hou. Maar P se hartjie is so klein dat hy nie die hond in die koue kan laat slaap nie, met die gevolg dat hy al heel naweek kuier en weer vanaand. My honde hou glad nie van hom nie en hulle is glad nie gelukkig met sy kuiertjies hier nie! Hy wil baie graag met die worshond speel, maar hy vergeet gou sy's dalk klein, maar getrain deur 'n pitbull!!! haha!!