'n Strelitzia in my tuin. Nog nooit my gunsteling blom gewees nie, maar hulle blom vanjaar ekstra mooi! Dit was ook 'n foto geneem as huiswerk vir my fotografie kursus. Minimum depth of field. Dis so lekker om my kamera nou tot sy volle potensiaal te kan gebruik!!!
So vlieg 'n maand verby sonder dat ek 'n enkele blog entry doen. Sleg!! Hierdie is 'n foto van Nerine vir my fotografie kursus. Huiswerk! Dit moes 'n vollengte potret wees binnenshuis met sonlig wat deur die venster skyn. PRET!! Ek het myne wit & swart gemaak. Die volkleur is net nie so treffend nie.