Friday, June 15, 2007

15/06/07


Opwarming voor gimnastiek kliniek. Sy werk hard om weer Oos-Gauteng kleure te kry hierdie jaar. Trots op jou Nerine!!! xxxx

Thursday, June 14, 2007

14/06/07


Geen skool nie, dis te koud om buite te speel. Niks lekkerder as om op die bank in die son op te krul onder 'n kombers saam met jou gunsteling troeteldier nie. Al dink jou ma dis "vermon"!!

Wednesday, June 13, 2007

13/06/07


Ek het nie vandag fotos geneem nie, ek was nie lus nie. So nou sit ek maar die uitnodiging wat ek vandag vir my swaer se 40ste gemaak het op.


Krediet : Tonje Gram

Tuesday, June 12, 2007

12/06/07


My ma se nuwe poochie! Dis 'n miniatuur Schnauzer. Sy is uber cute!!!

Monday, June 11, 2007

11/06/07


My nuwe speelding! Say no more... ek wag al lank genoeg vir 'n nuwe kamera. Dis nou wat ek noem 'n behoorlike verjaarsdag geskenk LOL Dankie P!

Sunday, June 10, 2007

10/06/07


Ek en my sus met haar troue 2 weke terug. Realiteit dat sy land gaan verlaat het vandag regtig ingesink. Haar man vertrek vanaand en sy vlieg oor 2 weke. My hart is sommer seer. Ek hoop van harte julle sal dol gelukkig wees daar in Londen Anneli! Ek gaan jou verskriklik mis!