My daaglikse, somtyds minder normale, lewe in volkleur...
Tuesday, July 10, 2007
10/7/07
Ek het na die eerste dag van skoolvakansie ophou tel hoeveel smoothies ek al gemaak het. Ek moet seker nie kla nie, dis ten minste iets gesond wat my twee monstertjies drink.
3 comments:
Oooh, yum! I love smoothies.
hehe Glou, jip ten minste is dit gesond!
Looks good, I'd love a smoothie right now!
Post a Comment