Thursday, November 15, 2007

15/11/07

Andrew... my hart se punt. Dis my sonskyn, lag en liefde kind. Hy druk en soen sonder ophou. Moreaand is sy gradeplegtigheid. Ek kan nie glo my ou babatjie gaan Gr. 1 toe nie. Snik... snik...

2 comments:

Annettedigiscraps said...

Kan nie glo hy is al so groot nie! Sterkte vir vannaand!!

Tanja said...

Good luck!