My daaglikse, somtyds minder normale, lewe in volkleur...
Tuesday, September 18, 2007
18/9/07
Dit was kaskardag by die skool. Elke klas moes volgens 'n tema aantrek. Iemand se perd het losgekom en amok gesaai op die rugbyveld. Darem niks ernstigs nie, hy's sommer gou weer gevang.
2 comments:
Nice action shot
stunning pic!
Post a Comment