Friday, October 5, 2007

5/10/07


Andrew se gunsteling speelplek. Hy kon nie wag dat dit ophou reen sodat hy kon gaan buite speel nie.

Tuesday, October 2, 2007

2/10/07


Gisteraand se Mac & cheese. Dit was 'n wenner. Daar het NIKS oorgebly nie.

Wednesday, September 26, 2007

26/9/07


Andrew met skoonsus se worshond. Darem maar 'n mooi ou seuntjie!!!

Tuesday, September 25, 2007

25/9/07


'n Dare om cleavage te flash, vasgele op kamera. Ai jai jai!!! Snaaks hoe alkohol mens moed gee en jou inhibisies so biejtie-bietjie laat verdwyn.

Sunday, September 23, 2007

23/9/07




Dit was gisteraand Nerine se dans studio se konsert. Sy doen hip-hop. Dit was so oulik.


Thursday, September 20, 2007

20/9/07


Hierdie blomme voorspel gewoonlik reen. Ek hoop hulle is reg!!! Ek weet nie wat se blomme dit is nie, maar die hele struik is oortrek met fyn pienk kwassies.

Tuesday, September 18, 2007

18/9/07


Dit was kaskardag by die skool. Elke klas moes volgens 'n tema aantrek. Iemand se perd het losgekom en amok gesaai op die rugbyveld. Darem niks ernstigs nie, hy's sommer gou weer gevang.