Friday, June 29, 2007

28/06/07


Wat 'n hondelewe. Ek en Fugly a.k.a Spook, het 'n regte "love / hate" relationship. Eish, lelik is nie die woord nie!!!

Wednesday, June 27, 2007

27/06/07




Ek is 'n sleg blogger. Maar ek het goeie verskoning. My PC was siek... baie, baie siek. ML en ek het gisteraand Vista gelaai en nou purr hy soos 'n klein katjie. Wel, vir die eerste keer in 25 jaar, sneeu dit in Gauteng. Hier is fotos van die gesig wat my vanoggend begroet het.
Ek belowe om op te maak vir die dae wat ek nie 'n foto gepost het nie hehe!

Sunday, June 17, 2007

17/06/07


Ons was almal by P se pa vir ete vir Vadersdag. Hier is die 2 jongste niggies, baie lief vir mekaar.

16/6/07


Sommer net mooi pers blomme vir vandag.

Friday, June 15, 2007

15/06/07


Opwarming voor gimnastiek kliniek. Sy werk hard om weer Oos-Gauteng kleure te kry hierdie jaar. Trots op jou Nerine!!! xxxx

Thursday, June 14, 2007

14/06/07


Geen skool nie, dis te koud om buite te speel. Niks lekkerder as om op die bank in die son op te krul onder 'n kombers saam met jou gunsteling troeteldier nie. Al dink jou ma dis "vermon"!!

Wednesday, June 13, 2007

13/06/07


Ek het nie vandag fotos geneem nie, ek was nie lus nie. So nou sit ek maar die uitnodiging wat ek vandag vir my swaer se 40ste gemaak het op.


Krediet : Tonje Gram