Sunday, October 28, 2007

28/1007


Een of ander pit viper by die Jhb dieretuin. 'n Wonderlike "subject".... hy le doodstil sodat jy fotos na hartelus kan neem hehe! Ons was daar vir hulle Halloween aand. Ek sal later fotos van die kinders post in hulle kostuums.

Friday, October 26, 2007

26/10/07







Dit reen al heeldag. Nerine en Andrew is in mekaar se hare.... Ek en Andrew het maar gaan fotos neem toe dit effe ophou reen. Hy't al die mooiste druppeltjies gesoek. Ek het besluit ek soek 'n macro lens en 'n ringlight vir kersfees.






Wednesday, October 24, 2007

24/10/07


Ek was effe siek met laringitis en moes met siek lyf en geen stem nog aflos by die kleuterskool ook. Vir fotos neem was daar nie vreeslik baie tyd nie. Ek het vanmiddag bietjie gespeel. Hierdie fotos is vir 'n "liquid challenge" op DSSA.


Friday, October 19, 2007

19/10/07


'n Geel Inca lelie in my tuin.

Wednesday, October 17, 2007

17/10/07


Nerine se oog met sonsondergang.

Tuesday, October 16, 2007

16/10/07


Nerine & Andrew, die twee liggies in my lewe.

Monday, October 15, 2007

15/10/07


Die kinders was nie beskikbaar as modelle nie, toe moet die pitbull maar doen. Hy's die onwilligste, moedswilligste model wat daar is. Hy hou duidelik nie van die kamera nie LOL!!! Kon darem sy oog afneem....