Tuesday, October 16, 2007

16/10/07


Nerine & Andrew, die twee liggies in my lewe.

Monday, October 15, 2007

15/10/07


Die kinders was nie beskikbaar as modelle nie, toe moet die pitbull maar doen. Hy's die onwilligste, moedswilligste model wat daar is. Hy hou duidelik nie van die kamera nie LOL!!! Kon darem sy oog afneem....

Friday, October 12, 2007

10/10/07


Na al die reen is daar baie fungus in my tuin. Hierdie was nogal vir my mooi.


Monday, October 8, 2007

8/10/07


Nerine & Andrew saam met Angelique (niggie).

Sunday, October 7, 2007

7/10/07


'n Roos met waterdruppels na reen...

Friday, October 5, 2007

5/10/07


Andrew se gunsteling speelplek. Hy kon nie wag dat dit ophou reen sodat hy kon gaan buite speel nie.

Tuesday, October 2, 2007

2/10/07


Gisteraand se Mac & cheese. Dit was 'n wenner. Daar het NIKS oorgebly nie.