Hier is 'n paar fotos van Nerine se partytjie. Die bellydancer was 'n groot sukses. Die dogtertjies het hulself gate uit geniet!Wednesday, September 5, 2007
5/9/07
Hier is 'n paar fotos van Nerine se partytjie. Die bellydancer was 'n groot sukses. Die dogtertjies het hulself gate uit geniet!Tuesday, September 4, 2007
4/9/07

So vlieg 'n maand verby sonder dat ek 'n enkele blog entry doen. Sleg!! Hierdie is 'n foto van Nerine vir my fotografie kursus. Huiswerk! Dit moes 'n vollengte potret wees binnenshuis met sonlig wat deur die venster skyn. PRET!! Ek het myne wit & swart gemaak. Die volkleur is net nie so treffend nie.
Wednesday, July 25, 2007
25/7/07

Mmmm... ja.... Ek het 'n hele paar dae gemis. Tussen aflos by die skool, partytjie reel en die skoolvakansie wat verby is (wat beteken ek hardloop in die middae weer rond agter kinders aan), het ek nie by fotos neem uitgekom nie. Nerine verjaar Vrydag. More en Vrydag los ek weer af by die skool, so vanaand was die enigste tyd wat ek gehad het om cupcakes te bak. Hoop die goed bly vars. 'n Hele 50 van die goed. En ek is alles behalwe 'n bakster.... Eerste baksel was bleek en het soos skons geproe. Well.... lo & behold... ek het net 1 koppie suiker ingesit in plaas van 5 en heeltemal vergeet van die vanilla essence. Grrrr.... Moes toe weer begin. Hulle lyk darem heel eetbaar hehe!
Thursday, July 12, 2007
Wednesday, July 11, 2007
Tuesday, July 10, 2007
10/7/07
Monday, July 9, 2007
Subscribe to:
Posts (Atom)



